Your first subscription should arrive in your post box 6 - 12 weeks after placing your order. If you do not receive your magazine, please contact us immediately.
National Geographic Kids is 'n tydskrif wat baie onderwerpe dek, die natuur, diere, wetenskap, vermaak en kultuur regoor die węreld om ’n paar te noem. Die foto-gedrewe ontwerp en interaktiewe elemente het reeds gesorg dat dit 'n gunsteling onder kinders van ses tot veertien geword het. Dis ook 'n uitstekende onderrig-bron vir ouers en onderwysers.
There are 12 issues in a 1 year subscription.